Het jy geweet, dat God se Woord partykeer vir jou gaan sê om A te doen, dan sê jy nee, jy wil B doen? Jy gaan moet leer dat maak nie saak wie jy is nie, jy gaan nie altyd jou sin kry nie. Jy kan selfs die baas wees van ‘n werksplek en jy gaan nie altyd jou sin kry nie.