February 3, 2022 Lewe jy in vrees? Dis vir my verstommend hoe min Christene die Skrifgedeelte glo wat sê: “Groter is Hy wat in ons is, as hy wat in die wêreld is.” (1 Joh 4:4). Ek praat van wedergebore kinders van die Here wat nie glo dat God groot genoeg is nie.
July 21, 2021 Wat is jou waarde? As ek God se beelddraer is, beteken dit dat ek groot waarde het. Selfs as ek geen talent, geld, satus, vriende of familie het nie, is ek wesenlik waardevol omdat ek Sy beeld dra. En dit sluit JOU in!
June 28, 2021 Geld geld geld Die Bybel praat heelwat oor geld. Selfs Jesus het daaroor gepraat omdat dit so relevant is in ons lewens. Geld is in werklikheid een van die dinge wat ons as ’n maatstaf kan gebruik om te sien waar ons lojaliteite en prioriteite lê. Daar waar jy jou geld spandeer – dis wat die belangrikste is vir jou.
June 4, 2021 Byt vas! Om uit te hou en aan te hou. Die Bybel beskryf die Christelike lewe as ’n resies en op ander plekke as ’n oorlog. Die realiteit is dat beide ’n sodaat en sowel as ’n atleet nêrens kom sonder uithouvermoë nie.
May 26, 2021 Om te kan onderskei Soms voel dit of ons in ‘n doolhof leef vol misleiding en verwarrende boodskappe en ons weet nie altyd waarheen om te gaan nie – moet ek links draai of regs? In sulke tye het ons die Heilige Gees Stem so dringend nodig in ons lewens.
April 19, 2021 Die God wat huil Smart is soms te diep om te beskryf Nie eers trane kan die rou en die seer verdryf Ek voel alleen, leeg en moedeloos…
February 13, 2021 Versoeking Ons word daagliks omring deur allerhande versoekinge. Ongelukkig weet die meeste van ons nie hoe om dit te hanteer nie. Na my mening is…
February 2, 2021 Jesus is die Een Christenskap is meer as net ’n siening of ’n stel reels waarvolgens jy moet leef. Ware Christenskap gaan oor ’n persoon: Jesus. Hy is…
January 31, 2021 Ewigheidsperspektief Ons het so paar jaar terug een van die slegste weke beleef as ‘n gesin. Ons hond is deur ‘n kar getrap en is…
September 8, 2020 Skyn Sy lig! Roof! Moord! Verkragting! Leuens! Rassisme! Ontrouheid! Selfsug! Korrupte politici! Dit voel soms soms vir my of die wêreld mal geword het. Wanneer ek dink…