February 3, 2022 Lewe jy in vrees? Dis vir my verstommend hoe min Christene die Skrifgedeelte glo wat sê: “Groter is Hy wat in ons is, as hy wat in die wêreld is.” (1 Joh 4:4). Ek praat van wedergebore kinders van die Here wat nie glo dat God groot genoeg is nie.