July 21, 2021 Wat is jou waarde? As ek God se beelddraer is, beteken dit dat ek groot waarde het. Selfs as ek geen talent, geld, satus, vriende of familie het nie, is ek wesenlik waardevol omdat ek Sy beeld dra. En dit sluit JOU in!