February 3, 2022 Lewe jy in vrees? Dis vir my verstommend hoe min Christene die Skrifgedeelte glo wat sê: “Groter is Hy wat in ons is, as hy wat in die wêreld is.” (1 Joh 4:4). Ek praat van wedergebore kinders van die Here wat nie glo dat God groot genoeg is nie.
July 28, 2020 ‘n Hoopvolle Toekoms Ek is nou 45 jaar oud, maar sommige dae voel dit kompleet asof ek 85 is! Prys die Here dat daar dae is wat…