June 4, 2021 Byt vas! Om uit te hou en aan te hou. Die Bybel beskryf die Christelike lewe as ’n resies en op ander plekke as ’n oorlog. Die realiteit is dat beide ’n sodaat en sowel as ’n atleet nêrens kom sonder uithouvermoë nie.
August 6, 2020 Die Krag van Bemoediging Het jy al gevoel asof niks goed genoeg is nie, niks wat jy doen of sê nie? Dis dalk by die werk of by…